Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Oudste huis in Victoria-Wes in brand beskadig: Gemeenskap begin veldtog vir herstel
‘n Deel van die oudste huis in Victoria-Wes is in ‘n brand beskadig. De Oude Pastorie was verseker, maar minder as die helfte van dit wat nodig is vir herstelwerk,…
-
Kroonstad-gemeenskap in rou ná tragiese ongeluk by laerskool
Die Kroonstad-gemeenskap is in diepe rou gedompel ná ‘n noodlottige ongeluk waarin ‘n graad 4-leerling van Kroon Primary School Vrydagmiddag gesterf het. Die tragiese voorval het op Vrydag, 29 Augustus…
-
Welkom skoonheid as Sarie Nuwe Gesig 2025 gekroon
Lee-Shay is baie lief vir die modebedryf en wil graag deel wees van ‘n platform wat gereeld nuwe neigings en kreatiwiteit uitlig. Dit voel vir haar asof die kamera die…
-
Bloemfontein-vrou se ervaring by ongelukstoneel raak meer as 1,5 miljoen mense
‘n Facebook-inskrywing oor wat ‘n mens te doen staan wanneer jy op ‘n ongelukstoneel afkom, het landwyd opslae gemaak.
-
Yonder Hartsfees: Groot vierdag-feestelikheid om die draai
Die vyfde Yonder Hartsfees vind van Donderdag 4 September tot Sondag 7 September in Kimberley plaas.










