Dimakatso Mohaeka is baie bly om haar gr. 1-jaar te begin, met die oog daarop om eendag ’n dokter te word. Dimakatso is ’n leerling aan die Laerskool Du Toitspan in Kimberley.Foto: Helena Barnard


Kraaknuwe skoene en klere, netjiese haarstyle en veral dapper glimlagte was Woensdag (18/01) by laerskole oor die hele Noord-Kaap heen te sien toe vanjaar se gr. 1’s hul skoolloopbaan begin het.

Dié matrieks van 2034 was vol wysheid en gevatte antwoorde oor hul toekoms.

Sien nog gr. 1-foto’s op die binneblaaie, asook berigte oor 2022 se matriekuitslae.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article