Met ’n kenmerkende lang snawel en astrante persoonlikheid is die verskillende spesies van die neushoringvoël ’n bekende gesig in die natuur en ook op kampeerterreine, soos dié geelbekneushoringvoël. Met sterk snawels wat soos knyptange werk, vreet hulle onder meer kewers, sprinkane, skerpioene en klein soogdiere – en wissel dit met bessies, vrugte en eiers af. Foto: Helena Barnard


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article