Rolprente, vertonings in Apollo-teater, Victoria-Wes
Geniet ‘n verskeidenheid rolprente in die Apollo-teater, met sy unieke art deco-styl, in Victoria-Wes. Die rolprente is geskik vir alle ouderdomsgroepe. Op 16 Julie tree Jannie du Toit in die […]
Topic Menu:
Geniet ‘n verskeidenheid rolprente in die Apollo-teater, met sy unieke art deco-styl, in Victoria-Wes. Die rolprente is geskik vir alle ouderdomsgroepe. Op 16 Julie tree Jannie du Toit in die […]
Die Kalahari Red Dune-uitdaging waarin atlete vir die 5km, 10km of 20km-ren kan inskryf, vind tydens die jaarlikse Askham-boeresport plaas. ‘n Verskeidenheid pret-aktiwiteite vind ook plaas waartydens heerlik saamgekuier en […]
Die Victoria-Wes Toneelfees vind in die Apollo-teater in die dorp plaas. Talentvolle amateur-akteurs van oor die Noord-Kaap heen tree op. Besoek Apollo Theatre Victoria West op Facebook vir meer inligting.
The popular MTB challenge, Race2TheKaroo, commences and ends at the Witput Country Lodge, Hopetown. This third edition take cyclers on a 160km journey through the Karoo landscapes of the Northern […]
Die Yonder Hartsfees vind by Malu-park op die Yonder-terrein in Kimdustria, Kimberley, plaas. ‘n Groot verskeidenheid feestelikhede word oor die dae aangebied, met opelugvertonings, kosstalletjies, ‘n pretpark met mallemeules vir […]
Die Vaalharts Pekanfees vind by die Magogong-skouterrein in Hartswater plaas. Steve Hofmeyr en Karlien van Jaarsveld tree onder andere op. Verskeie landbouverwante aktiwiteite vind plaas, onder meer ‘n perdeskou.
View the solo exhibition by artist Tshepo Bopape and curated by Chepape Makgato in the William Humphreys Art Gallery (WHAG) in Kimberley.
Johnny Davids, aanbieder en skrywer van “Boytjie” tree in die Apollo-teater in Victoria-Wes op.
Marion Monroe met Marion Holm is ‘n eenvrouproduksie wat in die Kimberley Teater ten bate van Caritas Gemeenskapsfokus plaasvind