Explore Augrabies: Register for the Klipspringer Challenge today
Enter for the Klipspringer Challenge over two days, taking place at the Augrabies National Park in the Northern Cape.
Topic Menu:
Enter for the Klipspringer Challenge over two days, taking place at the Augrabies National Park in the Northern Cape.
The Sungazer 100 Miler cycle race in Bloemfontein starts at 07:00, offering routes of 160km, 84km, and 44km. Details at oryxendurance.co.za.
‘n Nasionale sowel as ‘n internasionale toutrek-kampioenskap vind hierdie week in Kimberley plaas. Die ope Suid-Afrikaanse klub senior toutrek-kampioenskap vind op Vrydag 13 Junie en Saterdag plaas. Op Sondag 15 Junie vind ‘n geslote internasionale kampioenskap plaas. Spanne van Suid-Afrika, Lesotho, Zimbabwe, Ghana en Ierland sal meeding. Meer as 130 spanne in die verskillende gewigsafdelings […]
Jonger en meer onervare fietsryers kan ook vanjaar die Trans Augrabies MTB-wedren aandurf, terwyl ervare ryers die lang roete van 172 km kan aanpak.
Die Kalahari Red Dune-uitdaging waarin atlete vir die 5km, 10km of 20km-ren kan inskryf, vind tydens die jaarlikse Askham-boeresport plaas. ‘n Verskeidenheid pret-aktiwiteite vind ook plaas waartydens heerlik saamgekuier en geëet word.
The popular MTB challenge, Race2TheKaroo, commences and ends at the Witput Country Lodge, Hopetown. This third edition take cyclers on a 160km journey through the Karoo landscapes of the Northern Cape.
Die Yonder Hartsfees vind by Malu-park op die Yonder-terrein in Kimdustria, Kimberley, plaas. ‘n Groot verskeidenheid feestelikhede word oor die dae aangebied, met opelugvertonings, kosstalletjies, ‘n pretpark met mallemeules vir die kinders, kompetisies, en meer. Dit dien as geldinsameling vir die Noord-Kaaplandse Geestesgesondheidsvereniging, waarvan Yonder deel is. Yonder bied opleiding in ‘n groot aantal werkswinkels […]