• Rolprente, vertonings in Apollo-teater, Victoria-Wes

    88 Church Street , Victoria West, South Africa

    Geniet ‘n verskeidenheid rolprente in die Apollo-teater, met sy unieke art deco-styl, in Victoria-Wes. Die rolprente is geskik vir alle ouderdomsgroepe. Op 16 Julie tree Jannie du Toit in die magiese vertoning, De Wals van de Liefde, op.

  • Victoria-Wes Toneelfees aangebied

    88 Church Street , Victoria West, South Africa

    Die Victoria-Wes Toneelfees vind in die Apollo-teater in die dorp plaas. Talentvolle amateur-akteurs van oor die Noord-Kaap heen tree op. Besoek Apollo Theatre Victoria West op Facebook vir meer inligting.

  • Yonder Hartsfees weer aangebied

    Malu Park, Hendrik van der Bijl Str, Kimdustria, Kimberley, South Africa

    Die Yonder Hartsfees vind by Malu-park op die Yonder-terrein in Kimdustria, Kimberley, plaas. ‘n Groot verskeidenheid feestelikhede word oor die dae aangebied, met opelugvertonings, kosstalletjies, ‘n pretpark met mallemeules vir die kinders, kompetisies, en meer. Dit dien as geldinsameling vir die Noord-Kaaplandse Geestesgesondheidsvereniging, waarvan Yonder deel is. Yonder bied opleiding in ‘n groot aantal werkswinkels […]

  • Marion Monroe met Marion Holm in teater in Kimberley

    Kimberley Theatre 1 Cullinan Crescent, Kimberley, Northern Cape, South Africa

    Marion Monroe met Marion Holm is ‘n eenvrouproduksie wat in die Kimberley Teater ten bate van Caritas Gemeenskapsfokus plaasvind

    Fixed price