Marion Monroe met Marion Holm in teater in Kimberley
Kimberley Theatre 1 Cullinan Crescent, KimberleyMarion Monroe met Marion Holm is ‘n eenvrouproduksie wat in die Kimberley Teater ten bate van Caritas Gemeenskapsfokus plaasvind
Topic Menu:
Marion Monroe met Marion Holm is ‘n eenvrouproduksie wat in die Kimberley Teater ten bate van Caritas Gemeenskapsfokus plaasvind
Die Yonder Hartsfees vind by Malu-park op die Yonder-terrein in Kimdustria, Kimberley, plaas. ‘n Groot verskeidenheid feestelikhede word oor die dae aangebied, met opelugvertonings, kosstalletjies, ‘n pretpark met mallemeules vir die kinders, kompetisies, en meer. Dit dien as geldinsameling vir die Noord-Kaaplandse Geestesgesondheidsvereniging, waarvan Yonder deel is. Yonder bied opleiding in ‘n groot aantal werkswinkels […]
Die Victoria-Wes Toneelfees vind in die Apollo-teater in die dorp plaas. Talentvolle amateur-akteurs van oor die Noord-Kaap heen tree op. Besoek Apollo Theatre Victoria West op Facebook vir meer inligting.