Marion Monroe met Marion Holm in teater in Kimberley

March 7 @ 19:00 22:00

Marion Monroe met Marion Holm is ‘n eenvrouproduksie wat om 19:00 in die Noord-Kaap Teater ten bate van Caritas Gemeenskapsfokus plaasvind. ‘n Ligte ete en ‘n verwelkomingsdrankie is by die kaartjieprys van R300 per persoon ingesluit. Skakel 083 264 2280 vir meer inligting.

Fixed price R300

Caritas Gemeenskapsfokus

083 264 2280

Kimberley Theatre

1 Cullinan Crescent
Kimberley, Northern Cape 8306 South Africa
+ Google Map

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article