Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Elections 2026
-
Sol Plaatje kry ANC-burgemeester en DA-speaker ná historiese ooreenkoms
‘n Nuwe daeraad het vir die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley aangebreek toe die DA se Chris Whittaker as die nuwe speaker verkies is, en die ANC se Isaac Ruiter as nuwe burgemeester.
-
KYK | Nuwe speaker, burgemeester vir Kimberley terwyl gemoedere hoog loop
Isaac Ruiter van die ANC is pas as die nuwe burgemeester van die Sol Plaatje-munisipaliteit aangewys, terwyl Chris Whittaker van die DA vroeër vandag as die nuwe speaker aangewys is.
-
Gauteng coalition deadlock: ActionSA and ANC close in on deal as Zille ultimatum stalls DA talks
The battle for control of Gauteng’s three powerhouse metros has reached a fever pitch following the 2026 local government election, with ActionSA and the ANC nearing a coalition agreement that could freeze the Democratic Alliance (DA) out of Johannesburg, Tshwane…
-
MENING | Goeie burgerskap strek wyer as kruisie op stembrief
Terwyl politici met onderhandelinge stoei, mag landsburgers nie vergeet dat verantwoordelike burgerskap steeds ‘n belangrike rol speel om plaaslike regerings tot ‘n rigting te dwing, of te ondersteun nie.
-
Electoral Commission sets out final steps to seat new councillors
The Electoral Commission has outlined remaining procedures to publish elected councillors and convene first meetings of new municipal councils nationwide.
-
Verdagtes op borgtog ná ontwrigting van telproses by stemlokaal in Douglas
Die Verkiesingskommissie het die datum vir die herstem in ‘n stemdistrik in Douglas bekendgemaak. Dit volg ná ‘n ontwrigting by ‘n stemlokaal verlede week in dié dorp.
-
IEC orders revote in voting district in Northern Cape after ballots destroyed
Electoral Commission orders revote at Bongani Community Hall after more than 100 ballot papers were destroyed before they could be counted.
-
DA dalk steeds in opposisiebanke in Sol Plaatje-munisipaliteit ná verkiesing
In die Sol Plaatje-munisipaliteit het die ANC 25 van die 65 setels, terwyl die DA 15 raadslede het. Die DA het ‘n ekstra wyk gewen en het agt verteenwoordigende lede.










