Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Elections 2026
-
Asem in Upington opgehou voor môre se deurslaggewende raadsvergadering
Die politieke klimaat kan Dinsdag in Upington kookpunt bereik wanneer die eerste amptelike raadsvergadering na die verkiesing plaasvind, met deurslaggewende ampsdraers wat aangewys moet word.
-
Nuwe burgemeester van Gamagara gaan gevolgebestuur streng toepas
Henriëtte du Plessis is as die burgemeester van die Gamagara-munisipaliteit in Kathu verkies, en Shepherd Minés as die speaker.
-
DA offers ANC control of 93 hung councils in bid to end five years of coalition instability
The DA proposes ANC-led power-sharing across 93 hung municipalities, seeking coalition stability, improved governance and service delivery amid ongoing negotiations.
-
Sol Plaatje kry ANC-burgemeester en DA-speaker ná historiese ooreenkoms
‘n Nuwe daeraad het vir die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley aangebreek toe die DA se Chris Whittaker as die nuwe speaker verkies is, en die ANC se Isaac Ruiter as nuwe burgemeester.
-
KYK | Nuwe speaker, burgemeester vir Kimberley terwyl gemoedere hoog loop
Isaac Ruiter van die ANC is pas as die nuwe burgemeester van die Sol Plaatje-munisipaliteit aangewys, terwyl Chris Whittaker van die DA vroeër vandag as die nuwe speaker aangewys is.










