In die eindstryd van ’n subdistrik van Noord-Kaap-rolbal se enkelspelkampioenskapsbyeenkoms wat die vorige naweek in Hartswater plaasgevind het, het Laura Fouché teen Annatjie McLeod van Bloemhof te staan gekom, en nie teen Lizette du Toit soos berig is nie.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article