Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Wyle regter Yvonne Mokgoro: Forensiese kenner gee mening oor ongeluk
‘n Forensiese kenner het in die hof sy mening gegee van wat kon gebeur het in die voertuigbotsing waarin wyle regter Yvonne Mokgoro ernstig beseer is. Sy is later weens dié beserings oorlede.
-
Jong vroue doen waardevolle ervaring as junior kabeltegnici op
Twee jong vroue doen waardevolle praktiese vaardighede in turbinebedrywighede op.
-
FOTO, VIDEO | Weerligformasies verskyn blitsig in Noord-Kaapse naghemel
‘n Natuurlewefotograaf van die Noord-Kaap het onlangs dié weerligformasies afgeneem.
-
Groen Skerpioene ‘kort meer angel’ om smokkel van skaars plante vas te vat
Plantstropers en -smokkelaars word gereeld in die Noord-Kaap met plante ter waarde van duisende en soms miljoene rande in hul besit vasgetrek. ‘n Kritieke tekort aan mannekrag en onderbefondsing by die Groen Skerpioene in die provinsie lei daartoe dat sulke…
-
Boosting food security in Noupoort through gardening
Ten local subsistence farmers in Noupoort received gardening starter packs to promote food security and sustainability.
-
Hoor lirieke, beleef verhale van hoop tydens Joshua na die Reën se optrede
Vroue kan eersdaags in ‘n ontspanne atmosfeer na diep lirieke van Joshua na die Reën luister, terwyl ander se verhale van hoop aangehoor word.










