Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Erfenis in nuwe register: Omvattende indeks geskep van private museums
Die Erfenisstigting het ‘n projek begin om ‘n omvattende indeks te skep van private museums, asook erfenisterreine en -goedere, wat met Afrikanererfenis verband hou.
-
Ketels ‘gorrel en gons’ vir sopies propvol skop by jaarlikse Mampoerfees
Lede van die Mampoerkultuurstokersgilde sal omtrent 650 bottels in 34 klasse vir die jaarlikse Mampoerfees inskryf waar jenewer, whiskey, rum en brandewyn ook beoordeel word.
-
Likwidasie-aansoek: Ekapa-myn op sy ‘knieë gedwing’; kommersieel insolvent
Die meer as 150 jaar waarin diamantmyne die bestaansrede vir Kimberley was, het tot ’n einde gekom nadat die laaste diamantmynmaatskappy in die Diamantstad voorlopig gelikwideer is.










