Karen Herbert
-
Police have launched a manhunt after eleven armed robbers struck two jewellery stores at separate Bloemfontein malls within hours of each other on Sunday morning, stealing R250 000 worth of items and firing shots during their brazen daylight raids
-
John Ross Henderson vra glo dat video-inligting verander word in moordsaak. Ontdek meer oor die hooggeregshof se kruisondervraging.
-
Diep kommer heers oor die aantal bek-en-klouseer gevalle in die Vrystaat wat skerp styg. In ‘n verklaring van die departement van landbou en landelike ontwikkeling wat op Donderdag 6 November […]
-
KIMBERLEY. – Die hof in die opspraakwekkende verhoor van George Peters oftewel Barney, vermeende leier van die Hollanders-bende in Kimberley en Kuruman, het Dinsdag gehoor dat sewe van sy “houvroue” […]
-
Regter M.B.S. Masipa het bevind dat die polisie nie redelike stappe geneem het om die skade te verhoed nie, en hul versuim het Raath se grondwetlike regte geskend.
-
Die Kroonstad-gemeenskap is in diepe rou gedompel ná ‘n noodlottige ongeluk waarin ‘n graad 4-leerling van Kroon Primary School Vrydagmiddag gesterf het. Die tragiese voorval het op Vrydag, 29 Augustus […]
-
Die polisie in Kroonstad vind jongman in ‘n graf op plaas
-
Women are extraordinary beings who seamlessly navigate multiple roles with remarkable grace and resilience. During Women’s Month, we honour the incredible women who shape our world through their diverse contributions. […]
-
Kobus Kotzé, geliefde kunstenaar, is op 87 in Bloemfontein oorlede. Hy het ‘n beduidende artistieke nalatenskap agtergelaat.
-
The Free State Department of Roads has revealed to the Infrastructure Portfolio Committee that a staggering R45 billion is required to repair the province’s tarred and gravel roads—R30 billion for tarred roads and R15 billion for gravel. This amount equals the entire provincial budget for the upcoming financial year, highlighting the scale of the infrastructure…










