Helena Barnard
-
One of the accused of stealing firearms from a police station in Petrusville received a 35-year sentence. Further trials for other suspects are set for November 2025.
-
‘n Deel van die oudste huis in Victoria-Wes is in ‘n brand beskadig. De Oude Pastorie was verseker, maar minder as die helfte van dit wat nodig is vir herstelwerk, is uitbetaal. Die gemeenskap het ‘n veldtog vir herstelwerk begin.
-
Ná genoeg koue, ‘n winterson wat traag is om soggens sy kop uit te steek en ‘n wasgoedmandjie wat vroeg in die week reeds boepens is van al die winterwasgoed, is lente meer as welkom.
-
‘n Eerste kunsteweek ooit, waartydens ‘n unieke aasvoëlgeoglief geskep word, vind eersdaags by Van Zylsrus in die Kalahari plaas.
-
Plantstropers en -smokkelaars word gereeld in die Noord-Kaap met plante ter waarde van duisende en soms miljoene rande in hul besit vasgetrek. ‘n Kritieke tekort aan mannekrag en onderbefondsing by die Groen Skerpioene in die provinsie lei daartoe dat sulke sake, en die hantering van biologiese bewysstukke nie doeltreffend is nie.










