Valentynsdag Diamond Pavilion Mall
Besoekers aan die Diamond Pavilion Mall in Kimberley is Saterdag op Valentynsdag trakteer op ‘n soet lekkerny wat aan hulle uitgedeel is deur matriekleerders aan die Elizabeth Conradie-skool. Die sentrum het die skool met dié idee genader, en hoewel van die leerders huiwerig was oor dié blootstelling, het hulle ná die tyd vertel hoe aangenaam dit was om uit hul gemaksone te kom en die besoekers namens die sentrumbestuur te trakteer. Uitgevat vir die geleentheid is van links Pieter Weideman, Kgosi Landella, Fawaz Neelse, Mike Water (onderwyser) en Clair du Plessis. FOTO: Verskaf

Valentynsdag Diamond Pavilion Mall
Besoekers aan die Diamond Pavilion Mall in Kimberley is Saterdag op Valentynsdag trakteer met ‘n soet lekkerny wat aan hulle uitgedeel is deur matriekleerders aan die Elizabeth Conradie-skool. Die sentrum het die skool met dié idee genader, en hoewel van die leerders huiwerig was oor dié blootstelling, het hulle ná die tyd vertel hoe aangenaam dit was om uit hul gemaksone te kom en die besoekers namens die sentrumbestuur te trakteer. Uitgevat vir die geleentheid is van links Pieter Weideman, Kgosi Landella, Fawaz Neelse, Mike Water (onderwyser) en Clair du Plessis. FOTO: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article