Die bouwerk aan die NG kerk Newton in Kimberley, ‘n bekende baken langs Longstraat, het in 1885 begin, en is in 1886 ingewy. In 1921–1922 is die vooraansig verander, en ‘n kerktoring is aangebou. Die “vergrote en gerieflike” kerk is op 18 Maart 1922 ingewy – vandeesweek meer as ‘n eeu gelede. Ongeveer 1 200 mense het op die plein voor die kerk byeengekom, en die aand is musiekuitvoerings aangebied, aldus Robert Hart. Foto: Facebook/McGregor Museum

Die bouwerk aan die NG kerk Newton in Kimberley, ‘n bekende baken langs Longstraat, het in 1885 begin en dit is in 1886 ingewy. In 1921 tot 1922 is die vooraansig verander, en ‘n kerktoring is aangebou. Die “vergrote en gerieflike” kerk is op 18 Maart 1922 ingewy – vandeesweek meer as ‘n eeu gelede. Ongeveer 1 200 mense het op die plein voor die kerk byeengekom, en die aand is musiekuitvoerings aangebied, aldus Robert Hart op die Facebook-blad McGregor Museum. Foto: Helena Barnard

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article