Op 13 Oktober het 27 leerlinge van die Laerskool Staats aan die nasionale eindronde van die ATKV se Radikale Redenaars-kompetisie in Pretoria deelgeneem.
Soos elke jaar het dié skool se leerlinge weer goed hul man teen die res van die land se skole gestaan. Die Laerskool Staats het met drie eerste plekke weggestap.
Redenaars wen in Pretoria
|
Share this post:

Supplied
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
Related Articles
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

