Die Groenmyn-kwekery het ekstra kleur aan die Yonder Hartsfees gegee, en kleurige saailinge, soos dié gesiggies, en ’n verskeidenheid lelies in blom het ’n lentegevoel geskep. Die kwekery het ’n tak by Yonder in Kimberley, en ook by GWK.

Foto: Facebook/Groenmyn Kwekery

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article