MANY MORE PHOTOS | Graad 12’s van 2026 deel glans en swier van vroegjaar se matriekafskeid

Skyler Rainers of the Carlton van Heerden High School in Upington.
Skyler Rainers of the Carlton van Heerden High School in Upington.

MANY MORE PHOTOS | Graad 12’s van 2026 deel glans en swier van vroegjaar se matriekafskeid


Die afgelope weke, voor en ná die vakansie, het talle hoërskole in die Noord-Kaap hul matriekafskeidsgesellighede vir 2026 se matrikulante aangebied. Dié geleenthede en die uitrustings is met glans en swier gekenmerk.

Hier is foto’s wat NoordkaapBulletin van die spesiale geleenthede ontvang het.

As jy ook foto’s het om te stuur, is dit nog nie te laat nie. Stuur die foto’s, asook jou en jou metgesel se naam en van, skool en die fotograaf se naam na helena.barnard@novusmedia.co.za.

 Jermaine de Koker van die Hoërskool A.J Ferreira in Upington. FOTO: Zurita Borgnesi
Sinietta Calitz van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley. FOTO: Graphix Corner Designs & Photography
Veronica Kgaodi of the Floors High School in Kimberley.
Liara Mathane and Raushan Mitchell of the Roodepan High School in Kimberley. PHOTO: RAW Photography
Branwillton Baisitse van die Hoërskool Saul Damon in Upington. FOTO: Alexander Pedro (Zanafric Photography)
Michandré Willemse en Leverth Jonkers van die Hoërskool Saul Damon in Upington. FOTO: Alexander Pedro (Zanafric Photography)
Juan Scheepers en sy metgesel Mikaela Scheepers van die Hoërskool Adamantia in Kimberley. FOTO: Mischa Nel van Behold Potography
Shandré van Zyl van die Hoërskool Diamantveld. FOTO: Zoomink
Milandé Coetzer van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley. FOTO: Anzel Bothma
Mieke Smit en De Wet Fourie van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley. FOTO: Heuningbos Photography
Ruzaan Pretorius en Johann van Heerden van die Hoërskool Vaalharts.
Megan Liebenberg en Arno Mostert van die Hoërskool Diamantveld. FOTO: Simone Roux
Kaylin Abrams of the KImberley Technical High School. PHOTO: Grace Photography
Delita Hanekom van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley. FOTO: Lavender Moon Photography
Leandra von Wielligh van die Elizabeth Conradie-skool in Kimberley. FOTO: Be Light Photography
Lie-Anne Kriel van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley. FOTO: Lientjie van Lallies Studio
Nathan Simon en Maya Islam van die Hoërskool Adamantia. FOTO: Kharla Rose Photography
Khairah Calvert and John-Roy Anderson of the Roodepan High School in Kimberley. PHOTO: StarPix Photography – Lizéll
Skyler Rainers of the Carlton van Heerden High School in Upington.
Elmaney Swart van die Hoërskool Diamantveld. FOTO: Thalana Photography
Wihan Senekal van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley. FOTO: Danie van der Lith
Alexis Uys en Juan du Plessis van die Hoërskool Diamantveld. FOTO: Ligkuns
Anandi Els van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley. FOTO: Charles Konig 
Lee-Ann Opperman van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley. FOTO: Dusty Pics / Leana Erasmus
Kayline Celliers en Raynardt van der Merwe van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley. FOTO: Dusty Pics
Jolize Moller
Jolize Moller van die Hoërskool Duineveld in Upington. FOTO: Donovan Eva Photography
Danika Roets
Danika Roets van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley. FOTO: Kiki Lane Photography
Roenaldi van Meyeren en FJ du Toit
Roenaldi van Meyeren en haar metgesel, FJ du Toit, van die Hoërskool Adamantia in Kimberley. FOTO: Linn’s Featherlight
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article