Lifestyle
-
Paarl resident crowned South Africa’s No.1 Boerewors maker
Roberto-Rui Agrela, a 33-year-old from Paarl, won the 33rd Shoprite and Checkers Championship Boerewors, beating over 2,350 competitors, showcasing his passion, and taking home a Toyota Fortuner and cash prize.
-
Fees van die waterblom kom
Die Waterblommetjiefees, op 6 September, bied gratis toegang met drie wynplase se aktiwiteite, waterblommetjies in kos, en verskeie vermaaklikheid. Fynproewers word verwelkom om plaaslike lekkernye te geniet.
-
Smulgoed in bottels haal soete oorwinning, met makataan die eerste superster
Die heel eerste Suid-Afrikaanse preserveerkampioenskap se wenners is hierdie week in Stellenbosch aangewys.
-
Wynmakers wys hul slag; raap pryse op by Swartland-jongwynskou
Darling Cellars se span stap vanjaar met meer as ‘n handvol trofeë weg nadat hulle ‘n ongelooflike 13 – insluitend die gesogte Absa-Grootkampioen-trofee vir sy Sauvignon Blanc (klas 14, ongehout)…
-
Ticket sales open for The Lumineers South African tour in 2026
Ticket sales opened on Friday for what promises to be one of 2026’s most anticipated musical events, as American alternative folk band The Lumineers announced their highly awaited South African…
-
Namakwa- Nasionale Park: Geen grense aan egte en onopgesmukte mooi nie
Daar is nie grense aan genot om die Namakwa- Nasionale Park te besoek nie, vertel vryskutjoernalis Desmond Thompson en sy vrou Anneke Müller.
-
VERONICA VERTEL | Vat die lang pad!
Met familie op Hermanus en liewe maters oral langs die Tuinroete, het ek weer die tas gepak en gemik vir die Kalfiefees.
-
Ghost Corner Sauvignon Blanc word aangewys as Top Wyn by die SA Terroir-toekennings
Die wynland het vandeesweek homself uitgevat vir die 20ste jaarlikse SA Terroir Wyntoekennings by die pragtige Lanzerac Hotel en Spa. En wat ’n geleentheid was dit nie! Vir die eerste…
-
kykNET soek boere vir 18de seisoen van gewilde liefdesreeks
kykNET het die soektog na enkellopende boere vir die 18de seisoen van sy gewilde maatsoekreeks “Boer soek ‘n vrou” van stapel gestuur, terwyl die huidige 17de seisoen steeds kykers aan…
-
South Africans get free access to national parks during Heritage Week
SAVE THE DATE – South Africans will have the opportunity to explore the country’s spectacular natural heritage for free during the 20th annual SA National Parks Week, running from 22-26…










