Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wolmark vertoon weer effens laer
DIE wolmark het tydens die 21 Februarie-veiling effens teruggesak en die Cape Wools Merino-aanwyser, teen 0.6% swakker, het nie wesenlike beweging getoon nie.
-
Marlow hou eersdaags ’n boeredag
DIE Hoër Landbouskool Marlow hou op 9 en 10 Maart ’n boeredag by die skool.
-
Middelland Sekondêr onderwyser vereer
DIE Middelland Sekondêre Skool in Middelburg is baie trots op hul onderwyser, Ferdinand Beukes, wat benoem is vir ’n Onderwyser van die Jaar-toekenning deur die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (SADOU) van die Oos-Kaap.
-
-
Futurekids monitors spog met hul nuwe balkies
DIE eerste Futurekids-les wat by die Laerskool Cradock aangebied is, was op 31 Augustus 1999.
-
-
Moenie iemand op sy baadjie takseer nie
DIE gesegde van moenie iemand op sy baadjie takseer nie, is al male sonder tal waar bewys.
-
Kattebakverkoping dié Saterdag op Cradock
’n KATTEBAKVERKOPING om almal in die gemeenskap die geleentheid te gee om van oortollighede ontslae te raak, word op 17 Februarie in Markstraat, Cradock gehou.
-
Franse aand by Karoobos Lodge
KAROOBOS Lodge het hulself weer oortref die afgelope Vrydagaand met ’n Franse ete uit die boonste rakke.
-
Alert K9 unit members apprehend two stock theft suspects
TWO stock theft suspects were arrested in Cradock by alert members of the K9 unit.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







