Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dagboek: NG Kerk Somerset-Oos
) Maandag, 5 Februarie tot Sondag, 11 Februarie: Die “7 Weke met God wat IS” gaan voort tydens week 2 met “Ek is die brood wat lewe gee”.
-
Slange lê op ’n streep besoek af
NADAT verlede week se storie oor die slang by Rus-’n-bietjie van Roelf en Marietjie Steyn in die Mid-Karoo Express verskyn het, het ons ook woord vanaf Fanus en Retha Smit ontvang dat hul sover die jaar al drie verskillende soorte…
-
Eerste erediens vir 2018 vir Gill-leerders
OP Dinsdag 6 Februarie, is die eerste erediens vir Gill leerders vir 2018, in die N.G. kerk op Somerset Oos gehou. Ds. Johan Orsmond het die diens gelei. Soos altyd is dit lekker saam gesing. Hierdie eredienste wat in die…
-
Ouma Mailey, een van Adelaide se goue oues
OP Adelaide woon een van dié dorp se geliefde goue oues, die 92-jarige Mailey Botha.
-
Karoo Tuisskoolgroep hou atletiekbyeenkoms
DIE Karoo Tuisskoolgroep het onlangs ’n suksesvolle atletiekbyeenkoms in Middelburg gehou.
-
Van perdekar na motorkar
HIER in die laat veertiger jare van die vorige eeu het oom Hendrik se vrou gesterf. Dit was vir hom ’n groot hartseer. Hulle het net een dogter gehad. Hy het in die distrik geboer. ’n Motor het hy nie…
-
Krabbel en Klouter hosts parent evening
KRABBEL en Klouter Playgroup in Cradock will be holding their first parent evening of the year on March 14 with the theme “quality time with your child”.
-
Ma en dogter is terug met nóg ’n smaaklike avontuur
HULLE is net onlangs nog terug van die weke lange nasionale My Kitchen Rules SA TV-kompetisie, waar hulle as semi-finaliste geëindig het, en die ma-en-dogter kombinasie van Elanie (Lani) Lombard en Louzel Steyn het alweer nog ’n kosepisode agter die
-
Valerie se springbokfilet in rooiwynsous
VALERIE Smith, een van die span wat onvergeetlike aandetes by Victoria Manor op Cradock voorsit, het onlangs haar resep vir springbokfilet in ’n rooiwynsous gedeel met Mid-Karoo Express.
-
Marais Steyn-huis vir Bejaardes vier 40ste bestaansjaar
DIE Marais Steyn-huis vir Bejaardes in Steynsburg het op 10 Februarie hul 40ste bestaansjaar gevier.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







