Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
The Rockets tree op in Cradock
OP Saterdag, 10 Februarie word ’n optrede van The Rockets van Kaapstad in die Cradock-stadsaal om 8nm gehou.
-
Skilderopleiding op Hofmeyr
SHENA MacDonald het op haar onlangse Flower Encounter-toer ook op Hofmeyr aangedoen, en die afgelope week haar Flower Encounter-skilderopleiding in die NG Kerksaal op die dorp aangebied.
-
Trane van berusting en aanvaarding
BINNE die raamwerk van ons menslike lewenssiklus stort ons basies drie soorte trane. Dié van hartseer, blydskap en so af en toe ook dié van selfverwyt. Hiervan staan hartseertrane ongetwyfeld heel voor in die ry. Want in ons lewens kry…
-
Bedford drenkelinge roerend gegroet
DIE twee neefs wat voorverlede Dinsdag in ’n plaasdam naby Adelaide in die Oos-Kaap verdrink het, is Saterdag onder wye belangstelling op hul tuisdorp, Bedford, ter ruste gelê.
-
Volkskool spog met nuwe tradisie
DIE Hoër Volkskool het ’n nuwe tradisie begin waar die nuwe gr. 8’s tydens ’n saalseremonie hul baadjies amptelik begin dra.
-
Keridwyn se konfyttert-resep
KERIDWYN Swiegelaar werk al vir baie jare by die Ou Pastorie, nou as die Somerset-Oos Museum bekend.
-
DIARY/DAGBOEK
) Hofmeyr-landbouskou: Vind hierdie jaar plaas by die Hofmeyr-skougronde vanaf 15 tot 17 Maart. Daar sal verskeie stalletjies wees wat lekker eetgoed sal verkoop. Die naweek begin Vrydagaand met ’n skoudans en ’n biefstuk-ete. Verdere items oor die r
-
Mountainbike riders battle tricky course
JASON Meaton and Marna Moller won the main 115km feature of the Bamboesberg MTB Challenge, which took place near Hofmeyr on Saturday, March 3.
-
Marlow se rugbyspanne skop seisoen goed af
DIE Hoër Landbouskool Marlow het Saterdag, 3 Maart aan Fichardtpark se sportnaweek in Bloemfontein deelgeneem en die seisoen met goeie, bestendige rugby afgeskop.
-
Die stout skoolhoof
EK weet nie of dit vandag nog die gebruik is nie, maar toe ek nog op skool was en ook tydens die eerste jare van my volwasse lewe, was dit op die platteland ’n gevestigde gebruik. Die skoolklas se meneer…
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





