Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Fokus op helde geplaas ná tragedie op Bedford
DIE onlangse verdrinking van twee jong seuns van Bedford in die Oos-Kaap het die fokus op twee van dié klein plattelandse dorpie se helde geplaas.
-
Lord Hofmeyr besoek Hofmeyr
’n AANTAL jare gelede is ’n beseerde aasvoël in die omgewing van Adelaide opgetel, en daar is groot moeite gedoen om die aasvoël na ’n aasvoël-rehabilitasiesentrum in die Magaliesberge te neem sodat hy van sy beserings kon herstel.
-
Nuwe hoof verwelkom by Laerskool Gill
NÁ Deon Bekker se aftrede as skoolhoof by die Laerskool Gill in 2017, is Louis Johannes Nel, wat toe as hoof van die departement (HOD) by die skool gewerk het, as waarnemende hoof aangestel.
-
Hoër Volkskool hou kleurgala
Hoër Volkskool op Graaff Reinet het onlangs hul jaarlikse kleuregala aangebied en ’n hele paar rekords is verbeter.
-
Hyundai rejuvenates its Grand i10 range
HYUNDAI has rejuvenated its Grand i10 range in South Africa with new features and added a new entry derivative to give this popular entry-level model a fresh appeal in the local automotive market.
-
Laerskool Cradock se Jeug in Aksie
OP Donderdag, 31 Januarie, het leerders van die Laerskool Cradock, in samewerking met ouers van die NG Kerk Cradock Noord en ds. Attie van Wyk ’n baie geslaagde Jeug in Aksie-byeenkoms gehad.
-
Inge se heerlike wortelkolwyntjies
INGE Stickling van Cradock deel vandeesweek haar resep vir wortelkolwyntjies (muffins) met die Mid-Karoo Express se lesers.
-
Hofmeyr hou VLV-vergadering
DIE Hofmeyr VLV het kort voor Valentynsdag hul vergadering hou – met ’n saal vol VLV-lede.
-
‘Spoorloos’ sorg vir groot opwinding
DIT het ’n werklikheid geword. Die filmspan is in Cradock en hulle is elke dag bedrywig met opnames by bekende plekke op die dorp.
-
Herinneringe reën neer soos die druppels val
NIKS op dese aarde maak my so liries soos die magdom natuurelemente van die Skepping nie. Hael, weerlig, donder, reën, wind en sneeu hou vir my ’n onbeskryflike bekoring in. En juis daarom het ek myself op laerskool reeds sterk…
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.








