Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Besighede gevra om in landbouskole te belê
’n BEROEP is op die Oos-Kaapse privaatsektor gedoen om by te dra tot die opgradering van die infra-struktuur van sommige van die provinsie se landbouskole.
-
Spangees vat oor by Marlow
OP Vrydag, 26 Januarie, het Marlow se drie kleurspanne, die groen-, wit- en swartspan dit uitgespook om te sien wie gekroon sou word as 2018 se beste span.
-
Laerskool Gill-monitors kamp by Skietfontein
DIE monitors van die Laerskool Gill het onlangs op Skietfontein, die plaas van dr. Jannie Geyer wat self ’n Ou Gilliaan is, gaan ontspan en meer oor wat van hulle verwag word ge-leer.
-
Fort Beaufort verheug oor reën
DIE sagte deurdringende reën wat onlangs op Fort Beaufort neergesak het, het inwoners van dié dorp in ekstase.
-
Karoo Springbokke netbalspan meet kragte met Cradock
DIE Karoo Springbokke se netbalspan was weer aan die brand die afgelope naweek toe hulle teen die Cradock-netbalspan vriendskaplike kragte gemeet het.
-
Atlete blink uit in Oudtshoorn
DIE jaarlikse Highgate Interprovinsiale tweekampkompetisie is op Saterdag, 3 Februarie in Oudtshoorn gehou en Volkskoolatlete het uitstekend gevaar.
-
Gevreesde wurm steek kop uit
SLEGS enkele dae nadat Oos-Kaapse graanboere gewaarsku is om op die uitkyk te wees vir uitbrake van die vernietigende herfs kommandowurm in die provinsie, is die eerste uitbraak bevestig.
-
Middellande gholfliga begin
MARLOW begin die gholfseisoen op ’n hoë noot met ’n goeie wen by die eerste Middellande-skoleliga wat op Vrydag, 9 Februarie plaasgevind het.
-
Cradock o.15 krieketspanne meet kragte
DIE o.15-krieketspanne van Marlow en Volkskool het kragte gemeet in Graaff-Reinet op die Volkskoolvelde op 8 Februarie.
-
Collie Koeberg-atletiekbyeenkoms hierdie Saterdag
DIE Collie Koeberg Hoërskole-atletiekbyeenkoms vind op Saterdag, 10 Februarie op Graaff-Reinet plaas.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





