Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Laerskool Gill-monitors kamp by Skietfontein
DIE monitors van die Laerskool Gill het onlangs op Skietfontein, die plaas van dr. Jannie Geyer wat self ’n Ou Gilliaan is, gaan ontspan en meer oor wat van hulle verwag word ge-leer.
-
Fort Beaufort verheug oor reën
DIE sagte deurdringende reën wat onlangs op Fort Beaufort neergesak het, het inwoners van dié dorp in ekstase.
-
Karoo Springbokke netbalspan meet kragte met Cradock
DIE Karoo Springbokke se netbalspan was weer aan die brand die afgelope naweek toe hulle teen die Cradock-netbalspan vriendskaplike kragte gemeet het.
-
Atlete blink uit in Oudtshoorn
DIE jaarlikse Highgate Interprovinsiale tweekampkompetisie is op Saterdag, 3 Februarie in Oudtshoorn gehou en Volkskoolatlete het uitstekend gevaar.
-
Gevreesde wurm steek kop uit
SLEGS enkele dae nadat Oos-Kaapse graanboere gewaarsku is om op die uitkyk te wees vir uitbrake van die vernietigende herfs kommandowurm in die provinsie, is die eerste uitbraak bevestig.
-
Nuwe hoof verwelkom by Laerskool Gill
NÁ Deon Bekker se aftrede as skoolhoof by die Laerskool Gill in 2017, is Louis Johannes Nel, wat toe as hoof van die departement (HOD) by die skool gewerk het, as waarnemende hoof aangestel.
-
Hoër Volkskool hou kleurgala
Hoër Volkskool op Graaff Reinet het onlangs hul jaarlikse kleuregala aangebied en ’n hele paar rekords is verbeter.
-
Hyundai rejuvenates its Grand i10 range
HYUNDAI has rejuvenated its Grand i10 range in South Africa with new features and added a new entry derivative to give this popular entry-level model a fresh appeal in the local automotive market.
-
Laerskool Cradock se Jeug in Aksie
OP Donderdag, 31 Januarie, het leerders van die Laerskool Cradock, in samewerking met ouers van die NG Kerk Cradock Noord en ds. Attie van Wyk ’n baie geslaagde Jeug in Aksie-byeenkoms gehad.
-
Inge se heerlike wortelkolwyntjies
INGE Stickling van Cradock deel vandeesweek haar resep vir wortelkolwyntjies (muffins) met die Mid-Karoo Express se lesers.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







