Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Stuur Middelburg-nuus vir ons nuwe korrespondent op dié dorp
ELSABÉ Pienaar en haar gesin het teen die einde van 2017 hul intrek in Middelburg geneem.
-
Huise brand af – geen brandweer op dorp
INWONERS van Cradock en Middelburg het al groot skade gely toe woonhuise en spazawinkels in die gebied deur brande verwoes is.
-
Kattebakverkoping in Markstraat
DIE gemeenskap word die geleentheid gegee om van hul oortollige eiendom ontslae te raak by ’n kattebakverkoping wat op 17 Februarie in Markstraat gehou word.
-
Sonde met die bure
TERWYL soveel mense ’n besoek aan ’n koffiewinkel of restaurant saam met vriende geniet, voel dit vir Gerald Butler of hy liewer vir elkeen ’n “ketel wil koop sodat hulle by die huis kan koffie drink”.
-
Die trouklokke lui . . .
ANDRÉ Herselman, enigste seun van Willem en Alta Herselman van Wilgepos in die Hofmeyr-distrik, het die afgelope naweek in die huwelik getree met Marisha Pretorius, dogter van Willem en Brenda Pretorius van Bloemfontein.
-
Hoërskool Cradock o.15’s klop Michausdal
DIE o.15-krieketspanne van die Hoërskool Cradock (CHS) en Michausdal het op 1 Februarie in Cradock kragte gemeet.
-
Opwinding, goeie prestasies by HVS kleure-atletiek
KOUE weer het nie die geesdrif by die Hoër Volkskool se onlangse kleure-atletiekbyeenkoms gedemp nie.
-
Karoo Springbokke vier 70ste bestaansjaar
DIE Karoo Springbokke se rugbyspan is druk besig om hulle voor te berei vir hulle 70ste bestaansjaar rugby-en-netbaltoernooi, asook hul liga-wedstryde.Die klub se feesprogram is as volg:.
-
Tuinbouklub hou eerste vergadering
HOFMEYR-tuinbouklub het hul eerste vergadering van die jaar by Karen Fletcher op Tafelkop gehou.
-
Jong atlete presteer
TYDENS die Laerskool Cradock se atletiek kleure-byeenkoms wat op 25 Januarie gehou is, het die leerders aan verskeie baan- en velditems deelgeneem.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






