Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wolpryse verswak effens nadat Australiese mark daal
MET die Rand wat vandeesweek verder versterk het teenoor die VSA Doller en in navolging van ’n 0,6% daling op die Australiese mark, moes pryse op die OVK se mark ook inboet.
-
Huise brand af – geen brandweer op dorp
INWONERS van Cradock en Middelburg het al groot skade gely toe woonhuise en spazawinkels in die gebied deur brande verwoes is.
-
Kattebakverkoping in Markstraat
DIE gemeenskap word die geleentheid gegee om van hul oortollige eiendom ontslae te raak by ’n kattebakverkoping wat op 17 Februarie in Markstraat gehou word.
-
Sonde met die bure
TERWYL soveel mense ’n besoek aan ’n koffiewinkel of restaurant saam met vriende geniet, voel dit vir Gerald Butler of hy liewer vir elkeen ’n “ketel wil koop sodat hulle by die huis kan koffie drink”.
-
Die trouklokke lui . . .
ANDRÉ Herselman, enigste seun van Willem en Alta Herselman van Wilgepos in die Hofmeyr-distrik, het die afgelope naweek in die huwelik getree met Marisha Pretorius, dogter van Willem en Brenda Pretorius van Bloemfontein.
-
Stuur Middelburg-nuus vir ons nuwe korrespondent op dié dorp
ELSABÉ Pienaar en haar gesin het teen die einde van 2017 hul intrek in Middelburg geneem.
-
Hoërskool Cradock o.15’s klop Michausdal
DIE o.15-krieketspanne van die Hoërskool Cradock (CHS) en Michausdal het op 1 Februarie in Cradock kragte gemeet.
-
Opwinding, goeie prestasies by HVS kleure-atletiek
KOUE weer het nie die geesdrif by die Hoër Volkskool se onlangse kleure-atletiekbyeenkoms gedemp nie.
-
CHS-leerders sink of swem nie – hulle róéi
’n PAAR leerders van die Hoërskool Cradock het onlangs onder die wakende oog van Abrie le Roux, onderwyser, weer die kano’s onder die seile uitgehaal, afgestof en te water gelaat. CHS is nie verniet feitlik op die walle van die…
-
Wolmark skop terug met 3.1% versterking
NÁ die effense daling in die mark op die vorige wolveiling, is die OVK aangenaam verras met ’n styging in vandeesweek se verhandeling.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







