Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Futurekids monitors spog met hul nuwe balkies
DIE eerste Futurekids-les wat by die Laerskool Cradock aangebied is, was op 31 Augustus 1999.
-
Nelie van der Meulen se liplekker aspersietert
NELIE van der Meulen is een van Cradock se bekendste baksters en sy het ingestem om een van haar resepte met lesers van die Mid-Karoo Express te deel.
-
Wêreldbiddag vir Vroue hierdie Vrydag
WÊRELDBIDDAG vir Vroue is ’n wêreldwye ekumeniese beweging van Christenvroue uit verskillende tradisies wat elke eerste Vrydag in Maart saam bid.
-
Elizabeth Jordaan-tehuis groet hul oudste inwoner
SUSAN Oosthuizen, die oudste inwoner van die Elizabeth Jordaan-tehuis in Cradock, is verlede Vrydag, 23 Februarie, oorlede slegs twee dae nadat sy haar 100ste verjaardag gevier het.
-
Schoombee-leerders gestrand sonder skoolvervoer
DIE ouers van leerders by die Schoombee Primêre Skool buite Hofmeyr is ongelukkig omdat ’n groot aantal van hul kinders nie meer busvervoer na die skool en terug huis toe het nie.
-
STOEPSTORIES: WILNA DE KLERK
DR. Danie Roux van Middelburg sê dis nou die tyd van hittegolwe in die Karoo. Dis warm, die humiditeit is hoog, dis bedompig, jy sweet en die muskiete is uit op ’n bloedmakietie.
-
‘Skoene koop is ons brein se manier om na ons gesondheid om te sien’
WANNEER my man soms in die verbygaan ’n kykie in my skoenekas kry, skud hy sy kop en sê: “You could give Imelda Marcos a run for her money!”.
-
Werklose mans maak ‘n plan
MET ’n leuse van “Ons maak ’n plan” het ’n klompie jong mans van Michausdal in Cradock die herstel van gevaarlike slaggate in die strate van hulle omgewing self aangepak.
-
Cradock model selected for SA’s Mr Tourism 2018 finals
LOCAL model Mawande Qeqe (32) had done the Eastern Cape proud by making it to the finals of South Africa’s Mr Tourism 2018 pageant.
-
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







