Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Laerskool Gill-swemmers vereer
DIE Laerskool Gill het onlangs ’n prysuitde-ling gehou vir hul swemmers wat uitstekend tydens die swemgala presteer het.
-
Hoër Volkskool-klas besoek Montego
DIE gr. 11-besigheidstudiesklas van die Hoër Volkskool in Graaff-Reinet het verlede Donderdag Montego op die dorp besoek.
-
Agri OK sê boere moenie paniekerig raak nie
AGRI Oos-Kaap het sy lede gerusgestel om nie te vrees dat ’n moontlike Zimbabwiese soort grondgryp-aksie met hulle sal gebeur nie.
-
OVK-wolverslag: Wolmark sak terug
DIE Suid-Afrikaanse wolmark het hierdie week in weerwil van ’n swakker Rand terug gesak vergeleke met verlede week se pryse.
-
Kwaggas presteer by Oos-Kaap Atletiek
TWAALF atlete van die Hoërskool Cradock het die week van 6 tot 9 Maart aan die Oos-Kaap atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem.
-
Jeugbrigade marsjeer en vier fees in Midros
DIE Christelike jeugbrigade van die VGKSA-Midros het hul jaarfees vanaf 9 tot 11 Maart by Midros (Middelburg) gehou.
-
Hofmeyr-kunstenaar spreek plaaslike VLV toe
RIA Jansen is een van Hofmeyr se kranige, kreatiewe jonger lede, onder 30.
-
Ram sale, a red letter day for Bedford District
ALL local country roads led to Baviaans-krans farm last week for the Van Aardt family’s annual ram sale.
-
Elsa Fourie van Middelburg sterf
SUSANNA Elsie (Elsa) Fourie (néé Erasmus) is op 3 Maart op 75-jarige ouderdom in die Wilhelm Stahl-hospitaal in Middelburg oorlede.
-
Fort Beaufort vrou ly steeds na bus-ongeluk
’n FORT BEAUFORT vrou se lewe is in die fleur van haar jeug onherroeplik verander ná ’n tragiese busongeluk in Oktober 2016.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







