Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Somerset East Golf Club a mecca for golfers
LAST year the Somerset East Golf Club reached the grand old age of 118. With its attractive club house, willing and always available caddies as well as a benign climate, it is indeed a mecca for any dedicated golfer.
-
Goue oue van Hertzog vier 90ste verjaarsdag met All Blacks-koek
OOM Babietjie John Schaup van Hertzog in die Katriviervallei het die afgelope Saterdag sy 90ste verjaardag met ’n All Blacks-koek by sy woning op Hertzog in die Katriviervallei naby Fort Beaufort gevier.
-
-
Veteraneklub hou vrugtefees by tehuis
NAGENOEG sestig lede van die Kom-tot-Rus-veteraneklub het verlede Donderdag ’n baie gesellige vrugtefees by die Elizabeth Jordaan-tehuis bygewoon.
-
Leerder ontvang Aquatics-
THEUNS van der Nest, kranige swemmer van die Hoërskool Cradock, het die afgelope week ’n pragtige toekenning vanaf Eastern Cape Aquatics ontvang.
-
Katriviervallei goue oue (93) nie uit nie
NOG ’n Goue Oue uit Hertzog in die Katri-viervallei naby Fort Beaufort is hard besig om aan haar honderdtal van die lewe te kolf. En hierdie afgetrede onderwyseres het nog één lewensbegeerte – om weer voor ’n klaskamer vol leergierige…
-
Kwaggas wys hul slag by swemgala
TYDENS die jaarlikse kleure-gala op Dinsdag, 13 Februarie was die leerders van die Hoërskool Cradock die geleentheid gegee om hul slag in die water te wys en die Kwaggas het dié kans met albei hande aangegryp om ’n verfrissende middag…
-
Landbou LUR: Jeug moet betrokke raak by landbou
ARMOEDE sal nooit uitgeroei word as die jeug nie betrokke raak by die landboubedryf nie, sê Mlibo Qobosiyane, die Oos-Kaapse LUR vir landelike ontwikkeling en grondhervorming.
-
NG Karoo-gemeente vier Valentynsdag
DIE tradisie van ’n Valentynsdagtee vir die NG Karoo-gemeente se sewentigplussers is op Saterdag, 17 Februarie voortgesit.
-
Reën bring min verligting
TERWYL welkom reën die afgelope paar weke oor baie dele van die Oos-Kaap geval het, is daar steeds baie boere in die Oos-Kaap wat nog geen of baie min reën gehad het.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







