Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
VLV-sirkelkonferensie in Somerset-Oos
DIE 2018 Cradock-sirkelkonferensie van die VLV vind binnekort op Somerset-Oos plaas.
-
Cradock staan reg om water aan Kaapstad te skenk
DIE Cradock-gemeenskap het onlangs saamgespan om water in te samel en te skenk aan Kaapstad se inwoners.
-
Cradock-atlete skitter by distrikbyeenkoms
DIE Laerskool Cradock se 33 atlete het baie goed by die onlangse Chris Hani-atletiekbyeenkoms presteer.
-
Hoërskool Cradock beoefen ou tradisie
OP Dinsdag, 13 Februarie het die nuwe gr. 8-leerders van die Hoërskool Cradock aan ’n tradisie deelgeneem wat reeds etlike jare by CHS beoefen word.
-
Hoërskool Cradock bied noodhulp-inligtingsessie aan
OP 9 Februarie het 30 van die Hoërskool Cradock se leerders ’n noodhulp-inligtingsessie bygewoon.
-
Pienk, pienk – alles is pienk
VANJAAR is die organisasie Pienk bome vir Pauline baie vining uit die wegspringblokke.
-
Lyk van vermiste vrou gevind
DIE lyk van ’n vrou van Somerset-Oos wat sowat drie maande gelede vermis geraak het, is naby die dorp gevind.
-
Nuwe Cradock-skoolkoor sing saam in harmonie
DIE Laerskool Cradock was verheug toe ds. Attie van Wyk ingestem het om vanjaar weer betrokke by die skoolkoor te wees.
-
Wolmark vertoon weer effens laer
DIE wolmark het tydens die 21 Februarie-veiling effens teruggesak en die Cape Wools Merino-aanwyser, teen 0.6% swakker, het nie wesenlike beweging getoon nie.
-
Marlow hou eersdaags ’n boeredag
DIE Hoër Landbouskool Marlow hou op 9 en 10 Maart ’n boeredag by die skool.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.








