Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Jong atlete presteer
TYDENS die Laerskool Cradock se atletiek kleure-byeenkoms wat op 25 Januarie gehou is, het die leerders aan verskeie baan- en velditems deelgeneem.
-
Kommer oor inbrake in Somerset-Oos
IN die afgelope paar weke het voornemende inbrekers ’n paar keer op huise in Somerset-Oos probeer toe-slaan.
-
Michausdal bied kragmeting aan
MICHAUSDAL Primêre Skool speel op 17 Februarie gasheer vir die Chris Hani-atletiekbyeenkoms vir primêre skole op Cradock.
-
Marlow meet kragte teen Michausdal United
OP Saterdag, 10 Februarie, het Marlow se eerste krieketspan teen Michausdal United gespeel.
-
Cradock-leerders vir OP Plattelandspan
DIE Laerskool Cradock het 17 tennisspelers as lede van die Sentrale Distrikte tennisspan aan die OP Plattelandproewe sien deelneem.
-
Besighede gevra om in landbouskole te belê
’n BEROEP is op die Oos-Kaapse privaatsektor gedoen om by te dra tot die opgradering van die infra-struktuur van sommige van die provinsie se landbouskole.
-
Spangees vat oor by Marlow
OP Vrydag, 26 Januarie, het Marlow se drie kleurspanne, die groen-, wit- en swartspan dit uitgespook om te sien wie gekroon sou word as 2018 se beste span.
-
Laerskool Gill-monitors kamp by Skietfontein
DIE monitors van die Laerskool Gill het onlangs op Skietfontein, die plaas van dr. Jannie Geyer wat self ’n Ou Gilliaan is, gaan ontspan en meer oor wat van hulle verwag word ge-leer.
-
Fort Beaufort verheug oor reën
DIE sagte deurdringende reën wat onlangs op Fort Beaufort neergesak het, het inwoners van dié dorp in ekstase.
-
Karoo Springbokke netbalspan meet kragte met Cradock
DIE Karoo Springbokke se netbalspan was weer aan die brand die afgelope naweek toe hulle teen die Cradock-netbalspan vriendskaplike kragte gemeet het.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







