Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
ATKV-dames spog met die fraaiste hooftooisels
CRADOCK se ATKV-damestak het op 24 Maart ’n spoggerige teeparty ten bate van die ACVV in die NG Moedergemeente se kerksaal aangebied.
-
Boere kan deur vennootskappe armoede help verdryf
VENNOOTSKAPPE tussen boere, privaat fondsverskaffers, beleggers en die regering kan ’n einde bring aan armoede en onderontwikkeling in landelike gebiede van die Oos-Kaap, het Mlibo Qoboshiyane, LUR van landelike ontwikkeling en grondhervorming, gesê.
-
SANRAL explains its policy around road signage
THE SANRAL information session regarding signage in and around towns, was held on Tuesday, March 27, at the Langenhoven Library in Somerset East.
-
Ontmoet Johanette – ons korrespondent op Middelburg
JOHANETTE van Heerden is sedert begin Maart as vryskut verslaggewer vir Middelburg by die Mid-Karoo Express betrokke.
-
Rowwe paaie stuit nie dié Isuzu bakkie
DIE UITNODIGING: Kom ry saam in die Elandsriviervallei, deur die veel besproke Grootrivier-poort in die Groot Winterhoek-bergreeks, anderkant uit tot by die plaas Rietfontein naby Steytlerville waar daar uitgespan word.
-
Winterberg sportspanne maak reg vir komende seisoen by sportfees
DIE Hoërskool Winterberg op Fort Beaufort het op 23 en 24 Maart aan die Despatch-sportfees deelgeneem waar hulle rugbyspanne hul staal gaan wys het.
-
Middelburg-leerder ‘betree’ buitenste ruim
JP JOUBERT, ’n gr. 12 fisiese wetenskap-leerder van die Hoërskool Middelburg het in samewerking met prof. Claus Kuhn van die Universiteit van Basel in Switserland, ’n toestel ontwerp om die kapillêre aksie van water in verskillende grondtipes in die
-
Nog twee takbokkies vir Cradock se bokkamp
DIT gaan goed met Cradock se takbokke wat na raming al meer as 90 jaar deel van die dorp is.
-
Grootfonteiners verteenwoordig Bokkieweekspanne in Orania
ELF leerders van die Grootfontein Landboukollege in Middelburg is in die afgelope naweek se o.21 Bokkieweekspanne ingesluit wat op Orania in die Noord-Kaap teen ander provinsies meegeding het.
-
DIARY/DAGBOEK
) kerkeNG Kerk Somerset-Oos: Die Imagine kamp sal by Mentorskraal in Jeffreysbaai van 6 tot 8 April plaasvind. Op 10 April sal die skole heropen en die wyksbyeenkomste sal begin. Opnames van eredienste is by die kerkkantoor te koop. Nuwe…
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






