Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bruintjieshoogte warm gehardloop
DIE 41ste Bruintjieshoogte-ultramarathon in Somerset-Oos is klaar gehardloop.
-
Suksesvolle VLV-vergadering in Somerset-Oos gehou
VOLGENS Doreen du Randt, die sekretaresse van die VLV op Somerset-Oos, het die onlangse vergadering by die Dienssentrum voorspoedig afgeloop, ten spyte van die feit dat dit Vrydag die 13de was.
-
Veeartsenydienste-fakulteit vir
MET die ernstige en steeds groeiende tekort aan veeartse in Suid-Afrika is die kanse baie goed dat ’n veeartsenydienste fakulteit binnekort in die Oos-Kaap aan die Fort Hare-universiteit gevestig sal word.
-
Zenay druk drie by Statebondspele
ZENAY Jordaan van Van der Merwe Ge-denkskool in Midros, het die naweek vir die senior Sewes Springbok-damesrugbyspan in die 21ste Statebondspele in Australië gespeel.
-
Cradock is dié plek om te wees die langnaweek
MENSE wat wil lekker eet en meer wil leer oor die bereiding van kos, moet sorg dat hulle die langnaweek op Cradock is om die Karoo Kosfees te beleef.
-
Neville deel nuwe liefde vir kosbedryf
NEVILLE Rapp is ’n plaaslike inwoner van Cradock wat vir baie jare in die motorbedryf betrokke was.
-
Familie verslae na dood van jong man in ongeluk
FAMILIE en vriende van Kavian Jason Petrus is nog steeds verslae na die onlangse dood van hierdie jong man van Somerset-Oos in ’n motorongeluk.
-
Gill learners attend Imagine youth event
#IMAGINE is a youth movement in South Africa, spreading the love and grace of Jesus Christ to teenagers across denominations, churches, languages, races and cultures.
-
Geliefde inwoner van Somerset-Oos oorlede
JOHNNY Cross, wat 36 jaar vir die Somerset-Oos-munisipaliteit, (vandag die Blue Crane Route-munisipaliteit) gewerk het, is op 11 April in die ouderdom van 87 jaar oorlede.
-
Katvisproduksie in akwakultuurtonnels in Graaff-Reinet-distrik uitgebrei
DIE eerste katvis is Dinsdag in een van die nuut-opgerigte akwakultuurtonnels op die plaas Karoo Cat Fish in die Graaff-Reinet-distrik oorgeplaas om die produksie van hierdie vissoort uit te brei.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







