Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Juanita se spoggerige maaskaastert
JUANITA Botha van Cradock doen van 08:30 tot 16:30 kantoorwerk en wanneer sy by die huis kom, is haar voorskoot aan en dis tyd vir bak en brou.
-
Inxuba Yethemba-munisipaliteit skryf miljoene af
INXUBA Yethemba-munisipaliteit (IYM), wat self sukkel om al hul finansiële verpligtinge na te kom, was genoodsaak om op ’n raadsvergadering verlede week ’n bedrag van R11.2 miljoen onverhaalbare skuld af te skryf.
-
-
Waar is oom Zol as ’n mens hom nodig het?
EK was ’n laaitie in ’n tyd toe karre nog gecrank was. Dis nou daai slinger wat voor by die moutoekar se neus ingedruk is. Ná so drie of vier heftige draaie het die masjien gewoonlik eers gebackfire en dan…
-
Local ELIDZ dairy acquires national cheese operation
THE award winning Sundale Free Range Dairy in the East London Industrial Development Zone (ELIDZ) has joined forces with Just Milk, the largest organisation of dairy farmers in the country, to acquire the iconic cheese operation, Cookhouse Creamery,
-
Toeka tot Nou gaan van krag tot krag
MARKSTRAAT in dié dorp huisves ’n pragtige ou geboutjie van historiese waarde.
-
Cookhouse learners get creative for wind power
COOKHOUSE Primary School learners joined the world’s clean wind energy celebration by putting their creative skills to work in a schools art competition, initiated and sponsored by Cookhouse Wind Farm.
-
Dot se Shop ’n redding vir Huis Silwerjare
DOT se Shop is onlangs onder groot belangstelling en met groot sukses op die terrein van die huis vir bejaardes, Huis Silwerjare op Somerset-Oos geopen.
-
Karoo-dorpe bedek met sneeu
TERWYL die Wes-Kaap die afgelope week sy ruim kwota aan reën, sneeu en oorstromings ontvang het, het die Oos-Kaap ook nie agterweë gebly nie.
-
Hofmeyrspan wen Schoombee-rolbaluitdaging
IN ysige koue weer het die Schoombee-rolbalklub die afgelope naweek hul jaarlikse wintersuitdaging gehou.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.








