Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gilliaan deur na nasionale ATKV-kompetisie
REDENAARS van Gill-Kollege in Somerset-Oos het hul stem behoorlik dik gemaak tydens die ATKV-halfeindronde vir redenaars in die Suid- en Oos-Kaapstreek wat onlangs by die Hoërskool Outeniqua in George gehou is.
-
Opvoedkundige uitstappie na Addo
LAERSKOOL Cradock se o.10A tot o.13A-netbalspanne, die o.10A- en eerste meisieshokkie-spanne, sowel as die o.11A- en o.13A-rugby-spanne het van 14 tot 16 Junie ’n kort sporttoer na Port Elizabeth onderneem.
-
Hoër Volkskool se redenaars presteer
Justin Gafoor, Celine Kirstein en Linda Lötter van die Hoër Volkskool in Graaff-Reinet het op 1 Junie aan die ATKV redenaars se halfeindrondte vir die Suid- en Oos-Kaap by die Hoërskool Outeniqua in George deelgeneem.
-
NG Kerk skep webwerf en aanlynwinkel
DIE NG Kerk van Hofmeyr het die afgelope week nuus gemaak toe hulle die eerste NG Gemeente in die Ring van Cradock, en dalk ook wyer, is wat ’n aanlynwinkel vir fondsinsamelings bekendgestel het.
-
Vakansiepret op die plaas
MET die skoolvakansie wat amper ’n week oud is, het Zelda Goosen en Christine Pieterse weer besluit om ’n wonderlike vakansieprogram vir kinders op die Goosens se plaas, Birdsnest, 9 km buite Cradock aan te bied.
-
Friendly netball action heats up
ON Tuesday, June 19, a friendly netball game was played between Grootfontein College of Agriculture and a mixed team from Middelburg High School.
-
Mid-Karoo-spelers op pad na Winter Bokkieweek
VERSKEIE spelers uit die Mid-Karoo-streek is opgeneem in die Bokkieweek-spanne wat van 2 tot 7 Julie aan die Bokkieweek-toernooi in Naboomspruit gaan deelneem.
-
Winterskool begin op lae noot vir matrikulante
VIR 58 leerders van die Hoërskool Newtown op Fort Beaufort, wat ’n winterskool by ’n plaaslike departementele koshuis bywoon, kon hul klasse met inkloktyd die afgelope Sondag nie op ’n laer noot begin het nie.
-
-
Vlei se bome word bedreig
IN die tagtigerjare het die sakekamer van Middelburg meer as 2 000 bome aangeplant langs die vleigebied, wat aan die westekant net buite die dorp geleë is.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.








