Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vragmotor beskadig Middelburg se Metodistekerk
DIE afgelope Sondag, omstreeks 17:00, is ’n muur van die Metodistekerk in Middelburg omgery deur ’n dubbele vragmotor.
-
Stalle lewer top presteerders
DIE Oostelike Provinsie Saalperd-sub-unie se jaarlikse prysuitdeling het op 17 Junie op Blomfontein in Cradock plaasgevind.
-
Besige tyd vir Middies se sportsterre
TYDENS die skoolvakansie gaan verskeie leerders van die Hoërskool Middelburg op verskillende gebiede deelneem.
-
Die 4×4-manne klim die Bamboesberge
TWEE weke gelede, op 16 Junie, het ’n groep van sewe voertuie van Cradock se 4×4-klub ’n dagroete in die Bamboesberge tussen Hofmeyr en Tarkastad gaan ry.
-
Vreugde oor kerke wat saamstaan vir behoeftiges
HIERDIE brief is ’n opvolg en reaksie op die brief van Freek Pockpas van Somerset-Oos wat in verlede week se Mid-Karoo Express op bl. 6 verskyn het.
-
Success for Mystic Wolves Taekwondo
THE Mystic Wolves Taekwondo Club attended its first SAKMAA (South African Korean Martial Arts Association) EP selection tournament on June 9 in Port Elizabeth.
-
Pearston jeug vier Kinderbeskermingsweek
DIE Pearston Victim Support Centre het tydens Kinderbeskermingsweek ’n mini-marathon vir die jongklomp van die Kabouterland-dagsorg, Sinethemba-dagsorg en Sunshine-kindersorgsentrums gehou.
-
Grootfontein maak Pannar XV rugbyspan bekend
DIE Grootfontein Landboukollege by Middelburg se Pannar XV rugbyspan vir 2018 is tydens die onlangs borgefunksie, waar Bakkies Botha die gasspreker was, aangekondig.
-
Gill-Kollege hou suksesvolle ope-dag
DIE jaarlikse ope-dag by Gill-Kollege in Somerset-Oos is onlangs gehou.
-
‘Mid-Karoo Express’-vryskut finalis in landwye kompetisie
EEN van Mid-Karoo Express se vryskutjoernaliste, Deonette Haggard, is pas aangewys as ’n finalis in die Media24 Legends-kompetisie.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







