Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sybokhaarbedryf doen dringende ondersoek na video
DIE sybokhaarbedryf het ’n dringende ondersoek gelas na beweerde ongeoorloofde praktyke op Suid-Afrikaanse plase rakende skeermetodes en hantering van angorabokke wat wêreldwyd op video versprei is.
-
’n Kersie vir eensame Sanna op Moedersdag
IN my stilhoekie het ek op Moedersdag twee kersies gelig. Een vir alle moeders en die tweede vir kinders wat in hul lewe nooit die vreugde van moederliefde ervaar het nie.
-
Cookhouse FreshStop wins national award
ONLY five months after opening, a 24/7 convenience store at the Cookhouse garage, it featured on the winners’ podium at a Sun City conference this month.
-
Brand-new bakery opens in Lingelihle
A BRAND-new bakery in Lingelihle near Cradock, aiming to provide freshly baked goods seven days a week, also wants to create employment and better living conditions in the town.
-
Middelburg se talentvolle Darren op pad na New York
DIE uiters talentvolle saksofoonspeler van Midros, Middelburg, Darren Jacobus, het behoorlik die dorp aan die gons.
-
Sjef deel resep vir gesonde maaltyd
FRANCOIS du Toit, ’n sjef wat al die wêreld vol gereis, gekook en gebak het, is van Februarie af die hoofsjef by The Palms, Cradock se gastehuis wat ook voorsiening maak vir ont-hale en ander byeenkomste.
-
Marlow-seuns domineer by jeugskou
’n GROEP leerders van die Hoër Landbouskool Marlow in Cradock is in die OP-Jeugskouspan, wat aan die nasionale jeugskoubyeenkoms gaan deelneem, opgeneem.
-
Waarom almal deel van dié wenspan wil wees
DIE Hoërskool Middelburg strewe daarna om ’n gebalanseerde kind met die uitdagings wat hedendaagse omstandighede meebring, op te voed en te onderrig.
-
STOEPSTORIE: Cradock se NG-gemeente het ryke 200-jaar geskiedenis
CRADOCK se NG-gemeente is vanjaar 200 jaar oud en was vir 22 jaar, ná lede van die Groot Trek vanaf Elandsdrift vertrek het om van die Engelse oorheersing te ontsnap, nog deur Engelse en Skotse predikante bedien wat deur die…
-
Nolan Venter se watertandlekker sult
MET die onlangse uitbreek van die gevreesde listeriose is dit deesdae veiliger om self wors of polonie te stop en dit is ook glad nie duur nie.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





