Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sponsorship needed for young rugby stars
THE Templeton High School under 16 rugby team, affectionately known as the “Lion Kings”, has been rejuvenated since coach Russell Adams, known in rugby circles as Calla Jones or The Legend, took over the coaching reigns at the beginning of…
-
Marlow meet kragte teen Framesby op rugbyveld
DIE Hoër Landbouskool Marlow in Cradock het op Saterdag, 26 Mei teen die Hoërskool Framesby van Port Elizabeth op Marlow se tuisveld rugby gespeel.
-
Atlete slaggereed vir Comrades
DIE gemeenskap van Middelburg en Noupoort wil graag die twee bekende atlete, Saul Miles (Middelburg) en Errol Thomas (Noupoort) alle sterkte toewens vir die komende naweek wanneer hulle aan die Comrades marathon van Pietermaritzburg na Durban gaan de
-
Hofmeyr hou suksesvolle Vee- en Veld Boererally
HOFMEYR Boerevereniging, onder die bekwame leiding van Ettienne Roux as voorsitter en Sanet Coetzer as sekretaresse, tesame met hul bestuur, het die afgelope week ’n uiters suksesvolle Vee- en Veld Boererally aangebied in die distrik.
-
VLV gesels oor gesondheid, welsyn
ISABEL Wilken, sameroepster van openbare sake van die Hofmeyr VLV het tydens die onlangse VLV-vergadering vir Teresa Opperman, wat ook leefstyl- en naaldwerksameroepster is by die plaaslike VLV, genooi om oor Hofmeyr Hugs of Hope te gesels.
-
Mystic Wolves excel in grading
STUDENTS from the Mystic Wolves Taekwondo club in Cradock attended their second grading in Port Elizabeth on the weekend of the 27th of April.
-
Begroting aanvaar sonder kworum
DIE begroting van die Inxuba Yethemba Munisipaliteit (IYM) is Dinsdag aanvaar ten spyte daarvan dat daar nie ’n kworum by die vergadering was nie nadat DA-lede uitgestap het.
-
Hoër Volkskool hou suksesvolle opedag
GROOT opgewondenheid het by die Hoër Volkskool geheers toe 70 gr. 7-leerders en ’n groot groep ouers dié skool se opedag bygewoon het.
-
Middies rugbyspan groet afrigter
DIE Hoërskool Middelburg se eerste rugbyspan het beslis ’n emosionele dag gehad op Saterdag, 26 Mei toe hulle hul laaste wedstryd saam met hul afrigter, Henko Serfontein, gespeel het.
-
Bekende op Hofmeyr vier 50ste verjaardag
SANET Coetzer, bekende in bergfietskringe, het die afgelope naweek haar 50ste verjaardag gevier.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.








