Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Jaarlikse laerskole-tennistoernooi om die draai
DIE jaarlikse Laerskool Cradock/SPAR-tennistoernooi sal vanjaar vanaf 23 tot 25 Augustus in Cradock plaasvind.
-
Wolramme wen laaste wedstryd van die seisoen
DIE Hoër Landbouskool Marlow het op 4 Augustus met 10 rugbyspanne teen die Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar gespeel.
-
Cradock matrieks brei kultuurkennis uit
VIER akteurs van JPD Productions het op 18 Julie die gr.12 voorgeskrewe gedigte by die Hoërskool Cradock op die verhoog uitgeleef.
-
Riool stroom in Visrivier
STROME en strome rou riool – dít is wat Mid-Karoo Express aanskou het terwyl daar saam met Robbie Venske, DA-raadslid van die Chris Hani-distriksmunisipaliteit (CHDM) deur KwaNonzame, Midros en Lusaka in Middelburg beweeg is.
-
-
Multi-cultural high tea expo for Cradock women
ALL Cradock women are invited to attend a multi-cultural “Boss Ladies’ High Tea Expo” to be held in the Preparatory School hall on 26 August.
-
-
-
Farmers told not to panic about land expropriation
AGRI South Africa president, Dan Kriek, moved to reassure Eastern Cape farmers on Friday that organised agriculture would adopt a progressive, partnership-driven approach to land reform.
-
Hugs of Hope hou inkleurkompetisie
HOFMEYR Hugs of Hope, ’n welsynsinstansie wat lewensomstandighede in Hofmeyr probeer verbeter, het voor die wintersvakansie, ’n plaaslike kompetisie ge-loods wat grondslagfase-leerders die geleentheid gegee het om ’n teddiebeer te teken en in te kleu
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





