Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Mula-projek vorder op Somerset-Oos
“IN Somerset-Oos is daar elke Maandag gemiddeld 200 leerders wat herwinbare rommel by die Swop Shop inhandig,” vertel Petro Terblanche.
-
Somerset-Oos bejaardes bederf met middagete
ONLANGS was daar weer goedhartige mense wat met liefde ’n heerlike middagete aan ongeveer 30 bejaardes van die Dienssentrum in Somerset-Oos bedien het.
-
Entoesiasme oor werkskepping
VERLEDE week se berig “Planne vir Cradock se werkloses” wat gehandel het oor die opleiding vir werkloses om hulself te bemagtig, het groot belangstelling gelok en ’n hele paar helpers het al aangemeld.
-
Hofmeyr-inwoner vier 93ste verjaarsdag
VALERIE Vermaak, een van Hofmeyr se oudste inwoners, het die afgelope week haar 93ste verjaarsdag gevier.
-
Petro Marais is ’n plante-fundi
SY is al vir 50 jaar in die bedryf en daar is nie ’n tuinplantjie wat jy kan aanvra, wat sy nie ken nie.
-
Marais Steyn Huis vier 40ste bestaansjaar
DIE Steynsburg-tuinbouklub, onder leiding van Brenda Dell en haar bekwame bestuur, het die afgelope week ’n damestee by die Steynsburg-buiteklub gehou om Marais Steyn-huis te ondersteun en met fondsinsameling te help.
-
Kragmeter-oortreders sal vervolg word
INXUBA Yethemba-munisipaliteit (IYM) het ’n ernstige waarskuwing aan verbruikers van elektrisiteit in Cradock en Middelburg, wat moontlik met hul kragmeters gepeuter het, gerig.
-
Jacobus prepares to jet off to America
IN less than three weeks Darren Jacobus will be leaving his home town of Middelburg to compete in the 45th Talent America competition from July 8 to 12 in New York, USA.
-
Forum vergader met Msweli
NÁ aanleiding van verskeie skrywes deur die Middelburg Sake- en Belas-tingbetalersforum aan die Inxuba Yethemba-munisipaliteit insake ’n hele aantal knelpunte, het die nuwe munisipale bestuurder, Xolela Msweli, op Donderdag, 7 Junie ’n vrugbare verga
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







