Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Spoorloos’ binnekort op die kassie
INWONERS van Cradock, sowel as ander belangstellendes, kan nou al ’n kringetjie om die datum 9 Oktober trek.
-
David McNaughton – goud werd vir Graaff-Reinet
GRAAFF-REINET staan nie verniet bekend as die Juweel van die Karoo nie. Daar is min ander dorpe in Suid-Afrika wat kan spog met so-veel skatte van kultuurhistoriese waarde, en meer natuurbestemmings as wat mens kan noem.
-
Obesa Kwekery is Mexiko minus die vliegtuigkaartjie
DIT is min mense beskore om vanaf Suid- Afrika te reis na die Amerikas – waar die kaktus sy oorsprong gehad het – om dié plant in sy natuurlike habitat te aanskou.
-
Veediewe rig groot skade aan
’n BOER van die Cradock-distrik het verlede Donderdagaand skade van minstens R70 000 gely toe veediewe op ’n trop van sy dragtige dorper-ooie toegeslaan het.
-
Middelburg-diereskuiling benodig skenkings om voorts na diere om te sien
OP Middelburg is een vrou wie se naam op almal se lippe is – Marietjie.
-
Sewe sterf in gru-ongeluk buite Alice
LENTE is die afgelope naweek ingelui deur een van die mees grusame ongelukke nóg op die R63 tussen Alice en Fort Beaufort.
-
New factory for Karoo Catch
KAROO Catch recently held a ground-breaking ceremony ahead of the construction of its new agro-processing factory in the industrial area of Graaff-Reinet.
-
First female president for The Bedford Club
HISTORY was made in Bedford on Friday, August 17, when Barbara Church accepted the nomination as president of The Bedford Club.
-
Hofmeyr NG gemeente hou aartappeltee
DIE afgelope Sondag was dit nagmaal in die Pienk Kerk op Hofmeyr, maar nie heeltemaal soos gewoonlik nie.
-
KT se o.13-spanne sluit seisoen op hoë noot af
DIE Primêre Skool Karel Theron in Middelburg se o.13-netbal- en rugbyspanne het die seisoen op ’n hoë noot afgesluit.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






