Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Jakes Gerwel Stigting deel van die Etienne van Heerden Veldsoirée
DIE tweede Etiennie van Heerden Veld-soirée, wat gereël word deur die bekende feesorganiseerder Darryl David, vind vanaf 22 tot 25 September in die Cradock-distrik plaas.
-
MHS-skaakspan ken hul skuiwe
DIE Hoërskool Middelburg se skaakspan ken hul skuiwe en as daar meegeding word, konsentreer hierdie 11 spelers vir die eerste span.
-
Cradock reg vir Evergreens-rugbytoernooi
DIE gewilde Evergreens-sporttoernooi word hierdie Saterdag by die Cradock-sportvelde gehou.
-
Somerset-Oos se skou is vir oud én jonk
DIE jaarlikse Somerset-Oos-skou word van 6 tot 8 September aangebied.
-
-
Karoo-lus set to go out with a bang
LOCAL residents and festivalgoers from afar are sure to have mixed feelings about this year’s highly anticipated Karoo-lus festival since it will be the biggest one ever – and the last.
-
Dis nag by Cradock se treinstasie
Cradock-stasie, op die hooflyn na die Noorde, is ná jare van helder elektriese lig, weer terug by kerse en blakers en nou en dan ’n klein paraf-ienlampie.
-
Dapper vegtertjie (12) verloor stryd teen kanker
“BOETIE, maak jou ogies asseblief nog net eenkeer vir mamma oop.”.
-
Trans Baviaans MTB ’n belewenis vir Middelburg fietsryers
DIE uitmergelende Trans Baviaans 230km bergfietsmarathon het vanjaar op 11 en 18 Augustus plaasgevind.
-
MHS se fisiese wetenskap-leerders vaar goed by Eskom Expo
VIER van die Hoërskool Middelburg se fisiese wetenskap-leerders het van 9 tot 11 Augustus aan die Eskom Expo vir Jong Wetenskaplikes in Bloemfontein gaan deelneem.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





