Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Treat your sweet tooth this festive season
WILLOWTON Group recently shared a recipe for pumpkin fritters with caramel sauce that was created by one of their chefs.
-
Wilde Weste heers in Cradock se strate
CRADOCK se strate het verlede Vrydag gelyk soos ’n grepie uit ’n Wilde Weste-film met ’n gesteelde bakkie en twee vermeende skelms wat deur die polisie en ’n voertuig van ’n veiligheidsmaatskappy gejaag word.
-
Vermeende brandstofdief vas ná flink optrede van petroljoggie
DIE flink optrede van ’n petroljoggie by die Caltex vulstasie op Cradock het gesorg dat ’n vermeende brandstofdief vinnig aangekeer is.
-
Karoo-kinders neem deel aan Somerbokkie-week 2018
’N GROOT aantal Karoo-kinders het vir die Griekwa-unie aan die Somerbokkie-week 2018 vanaf 3 tot 6 Oktober 2018 in Vereeniging deelgeneem.
-
Ongeluk eis vyf lewens
VYF mense is Saterdag, 6 Oktober oorlede en 11 ernstig beseer ná ’n taxi-ongeluk op die R56 tussen Middelburg en Steynsburg.
-
Tehuis-jaarverslag by vergadering gelewer
DIE voorsitter van Marais Steyn Huis (MSH) vir Bejaardes, Rika Pienaar, het onlangs haar jaarverslag tydens die algemene jaarvergadering gelewer.
-
Skool spog met vier hoofde op sy personeel
AS dit by onderwyserskundigheid kom, dan het een skool op Fort Beaufort geen tekort daaraan nie.
-
Vermiste kind van Middelburg opgespoor
MIDDELBURG se gemeenskap het asem opgehou toe ’n agtjarige meisie Maandagmiddag om 16:00 as vermis aangemeld is.
-
Middelburg hou gemeenskapsveiling
VERLEDE Vrydag was die bin-nenshuise sportsaal in Middelburg ’n miernes van bedrywigheid toe die eerste gemeenskapsveiling in dié dorp aangebied is.
-
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





