Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Veediefstal neem toe op Hofmeyr
IN Hofmeyrdistrik het die landbouers verskeie buurtwagstelsels gestig en hierdie manne en vroue ry om die beurt snags roetes om veediefstal en ander ongerymdhede te probeer bekamp en in die kiem te smoor.
-
Marlow-atlete beste in Cradock-distrik
DIE Hoër Landbouskool Marlow se atlete het die afgelope naweek aan die jaarlikse Cradock Sone-atletiekbyeenkoms op Cradock deelgeneem.
-
-
Harde woorde op vergadering
’n VERGADERING om die dorp se haglike water- en elektrisiteitsprobleme te bespreek, is verlede Vrydag in die sysaal van die stadsaal gehou.
-
Gill-jongetjies amptelik ingelyf
DIE nuwe, trotse gr. 8’s van Gill-Kollege op Somerset-Oos, het op 22 Januarie hulle Gill-baadjies van die senior leerders ontvang.
-
Cradock-atleet genooi na Egipte
’n OUDSKOLIER van die Hoërskool Cradock wat uitblink in bykans enige sport-soort, is genooi om in Egipte aan ’n vyfkamp-oefenkamp deel te neem.
-
Nuwe skoolhoof vir CHS
’n MAN wat al diep spore by die Hoërskool Cradock getrap het, is vanjaar aangestel as hoof van dié skool.
-
Cats’ lives matter too
SOCIETY often regard feral cats as a nuisance, and indeed they can become quite a plague.
-
MSSS se hoofleiers vir 2019
OP 28 Januarie het die Middelland Senior Sekondêre skool in Middelburg behoorlik gedruis van opgewondenheid toe die hoofleiers vir 2019 aangekondig is.
-
CLS bars nou uit sy nate
DIE Laerskool Cradock bars omtrent uit sy nate met ’n leerdertal wat van 2016 tot vanjaar met 16% (van 393 tot 456 leerders) gegroei het.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







