Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Cradock-kunstenaars deel binnekort talent
CRADOCK se plaaslike kunstenaars wat verlede jaar ’n baie suksesvolle uitstalling van hulle werk gehou het, gaan vanjaar weer die publiek geleentheid gee om hulle talent te geniet.
-
KT-atlete skitter by byeenkoms
ALTESAAM 95 atlete van die Primêre Skool Karel Theron op Middelburg het op 25 Januarie aan die laerskole dorp-atletiekbyeenkoms op Midros deelgeneem.
-
Regstelling
In verlede week (17 Januarie) se Mid-Karoo Express is daar in die berig “Dr. Pierre Botha tree af ná vier dekades by Heroldt Groep” verkeerdelik na Pierre Botha van Haystead en Ford op Middelburg as dr. Pierre Botha verwys.
-
Smiths verlaat Graaff-Reinet
EEN van Graaff-Reinet se bekendste inwoners, D.S. “Patrys” Smith en sy gade, Helen, het dié dorp op 21 Januarie vaarwel geroep toe hulle na Port Elizabeth verhuis het.
-
Hofmeyr-museum nou onder VLV beheer
NADAT stigter Katie du Plessis uitgetree het, is die Hofmeyr-museum aan die Hofmeyr VLV oorgegee vir die hantering en bestuur daarvan.
-
TV-kanaal besoek sukkelskool van Fort Beaufort
DIE Hoërskool Newtown op Fort Beaufort het onlangs besoek van ’n verslagspan van eTV se Nuusdagom8 ontvang.
-
Cradock se waterprobleme bereik kookpunt
TERWYL ’n petisie in Cradock en Middelburg sirkuleer om water- en riooldienste terug aan die Inxuba Yethemba-munisipaliteit (IYM) oorgedra te kry, het die situasie oor lekkende waterpype, gebrek aan dienslewering en rioolstorting nou kookpunt bereik.
-
Hofmeyr-gemeenskap hou insit
DAAR is onlangs ’n insit op Hofmeyr gehou. Maar wat presies is ’n insit?.
-
Hofmeyr-kleintjies geniet eerste dag
DIE Laerskool Hofmeyr het die afgelope kwartaal begin soos elke nuwe jaar.
-
CLS skitter by atletiekbyeenkoms
OP Woensdag, 16 Januarie was daar groot opgewondenheid toe die Laerskool Cradock met ’n massadeelname hul jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms met ’n oggendbyeenkoms begin het.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







