Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • ANY NEWS TIPS? Send an email to midkaroo@media24.com.

    by

    on

  • HAVE you made training and fitness part of your New Year’s resolutions?.

    by

    on

    Be safe while exercising and building the ‘new you’ this year
  • DIE Hoër Landbouskool Marlow het vanjaar drie nuwe onderwysers, Michael Marx, Marlise Cronjé en Francois Naudé, verwelkom.

    by

    on

    Marlow verwelkom drie onnies
  • CRADOCK-rugbyklub het verlede jaar groot sukses op die rugbyveld behaal.

    by

    on

    Cradock se rugbyspan presteer groot
  • BAIE boorlinge van Pearston ploeg terug in hul tuis dorpie om die minder bevorregte te help. Hier is ’n paar sprankelende voorbeelde.Dr. Riaan Flooks wat tans in Bloemfontein praktiseer het alreeds R30000 geskenk vir die laerskool. Gus Simmons ’n pro

    by

    on

    Pearston-inwoners ontvang skenkings
  • DIE Walter Battiss-kunsmuseum in Pauletstraat, Somerset-Oos kry ’n nuwe en verfrissende asem in 2019.

    by

    on

    Doyen van SA kuns se 113de verjaardag herdenk
  • NUWEJAARVOORNEMENS is wonderlike goed. Dis ’n teken van ambisie en toekomsgerigtheid, en die wil om te verander en te verbeter. Dit is vaste besluite, ’n teken van imbors, en verg ysere selfdissipline.

    by

    on

  • ELNA Jordaan, skoolhoof van die Schoombee Primêre Skool in Hofmeyr, berig dat daar 20 nuwe leerders in hul gr. 0-klassie (pre-graad R) vanjaar ingeskryf is.

    by

    on

    Nuwe leerders by Schoombee Primêr
  • BETTIE Brits, moeder van die bekende sanger en musikant van Cradock, Chris Brits, het so pas haar 90ste verjaardag gevier.

    by

    on

    Bekende sanger se ma word 90
  • AGRAMEX/BEUKENVELD het meer as 35 jaar gelede in Nederland begin as ’n internasionale in- en uitvoerhandelsmaatskappy, wat spesialiseer daarin om stropers, kuilvoermasjiene, trekkers en landbou-onderdele wêreldwyd uit te voer.

    by

    on

    Agramex is een-plek-stop vir landboumasjinerie

Gift this article