Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • ) religiousAPK-gemeente: Eredienste word elke Sondag om 09:30 in die AP-kerk in Pauletstraat, Somerset-Oos gehou. Die tye van dienste kan verander.

    by

    on

  • BY die Hoërskool Middelburg is dit tradisie dat leerders wat in gr. 8 en 9 besonderse prestasies behaal, eers in gr. 10 daarvoor vereer word. Só was dit dan vir agt leerders by Middies ’n groot oomblik om op die eerste dag van die nuwe skooljaar voor

    by

    on

    Leerders vereer met kleure-toekennings
  • VERLEDE Donderdag het Vuyisile Bene, Inxuba Yethemba-munisipaliteit se wyksraadslid van Wyk 9 in Middelburg, ’n dringende openbare vergadering byeengeroep om na die gemeenskap se griewe ten opsigte van watervoorsiening te luister.

    by

    on

    CHDM afwesig by vergadering
  • INWONERS van Michausdal, wat keelvol is vir die gebrek aan elektriese toevoer, het verlede week tot protesaksie oorgegaan om hul griewe te lig.

    by

    on

  • Vervolg vanaf bl.1.

    by

    on

  • SANCTUARY Gasteplaas het die oujaar afgesluit met een van hul gewilde Pecan-uitdaagkompetisies.

    by

    on

    Buitelugnaweek op Sanctuary
  • OP Woensdag, 9 Januarie was ek, Koos Swanepoel van Somerset-Oos, opgeneem in die Netcare Greenacres-hospitaal vir die verwydering van kanker aan my linker nier en ’n kankeragtige klier.

    by

    on

  • ’n GESIN van Middelburg is al hul besittings kwyt nadat hul grasdakwoning verlede Donderdag deur ’n verwoestende brand in puin gelê is.

    by

    on

    Huis brand af, waterkrisis eskaleer
  • LEERDERS en personeel van die Laerskool Cradock het verlede week met ’n saalbyeenkoms spontaan begin hande klap toe die skoolhoof, Marietjie Maré, aangekondig het dat hulle ’n skenking van R10 000 ontvang het.

    by

    on

    Skool is dankbaar vir skenking
  • AGT rekords het tydens die Hoërskool Middelburg se kleure-atle-tiekbyeenkoms, wat op 18 Janua-rie plaasgevind het, gespat.

    by

    on

    Middies-atlete laat die rekords spat

Gift this article